Modulekode | STK 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Beskrywende statistiek: |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Agribesigheidsbestuur BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika: Inligtingstelsels BCom Kommunikasiebestuur BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Opsie: Voorsieningskettingbestuur BCom Regte BCom Rekeningkundige Wetenskappe BCom Rekreasie- en Sportbestuur BCom Statistiek BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BSocSci Opsie: Filosofie, Politiek en Ekonomie BSc (Konstruksiebestuur) Konstruksiebestuur (3Jaar) BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Eiendomswese BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc: Bourekenkunde (3Jr) Bourekenkunde BStads- en Streekbeplanning Stads- en Streekbeplanning BSc Fisika BSc Geoinformatika BSc Toegepaste Wiskunde BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Gasvryheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Kleding: Kleinhandelbestuur BVerbruikerswetenskap Voedsel: Kleinhandelbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Minstens 5 (60-69%) in Wiskunde in die graad 12-eksamen. Kandidate wat nie kwalifiseer vir STK 110 nie registreer vir STK 113 en STK 123 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Statistiek |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App